Agenda

Events 2026

Op Saterdag 29 November 2026 sal ons by die gesellige, intieme kersmark by die Zuid-Afrikahuis in Amsterdam wees.

Soek jy die perfekte geskenk vir Sinterklaas of Kersfees? Moet verder nie soek nie! ’n Groep Suid-Afrikaanse organisasies sal by vanjaar se kersmark wees en ’n wye verskeidenheid geskenke aanbied.

On Saturday 29 November 2026, we’ll be at the cosy, intimate Christmas market at the Zuid-Afrikahuis in Amsterdam.

Are you looking for the perfect gift for Sinterklaas or Christmas? Look no further! A group of South African organisations will be at this year’s Christmas market, offering a wide range of gifts.